Barry Gordon

Barry Gordon
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 21 Desember 1948 (1948-12-21) (76 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur en skrywer
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Barry Gordon (gebore 21 Desember 1948) is 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Girl Can't Help It (1956) en A Thousand Clowns (1965), en in die televisiereekse Teenage Mutant Ninja Turtles (1987) en Swat Kats: The Radical Squadron (1993).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne