Barry Humphries

Barry Humphries
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam John Barry Humphries
Geboorte 17 Februarie 1934 (1934-02-17) (90 jaar oud)
Sterfte 22 April 2023
Nasionaliteit Australies
Kinders 4, insluitende Tessa en Oscar
Beroep(e) Akteur en skrywer
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Barry Humphries (gebore 17 Februarie 1934-22 April 2023) is 'n Australiese akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Shock Treatment (1981), Nicholas Nickleby (2002), Finding Nemo (2003), en The Hobbit: An Unexpected Journey (2012).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne