Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Barry Watson | |
Geboortenaam | Michael Barrett Watson |
---|---|
Geboorte | 23 April 1974 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 3 |
Beroep(e) | Akteur en regisseur |
Aktiewe jare | 1990–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Barry Watson (gebore 23 April 1974) is 'n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Teaching Mrs. Tingle (1999), Sorority Boys (2002), en Boogeyman (2005), en in die televisiereeks 7th Heaven (1996).