Barry Williams (akteur)

Barry Williams
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Barry William Blenkhorn
Geboorte 30 September 1954 (1954-09-30) (70 jaar oud)
Santa Monica, Kalifornië, Verenigde State
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Akteur en skrywer
Aktiewe jare 1967–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Barry Williams (gebore 30 September 1954) is 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Mission: Impossible (1966), The Brady Bunch (1969), en The Brady Bunch Variety Hour (1976).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne