Baruch Spinoza

Baruch Spinoza
Gebore (1632-11-24)24 November 1632
Amsterdam, Nederland
Oorlede 21 Februarie 1677 (op 44)
Den Haag, Nederland
Nasionaliteit Vlag van Nederland Nederland
Vakgebied Etiek, epistemologie, metafisika, Hebreeuse grammatika
Bekend vir Panteïsme, determinisme, neutrale monisme, intellektuele en godsdienstige vryheid, skeiding van kerk en staat, kritiek op Mosaïese outeurskap van sommige boeke van die Hebreeuse Bybel, politieke samelewing afgelei van mag en nie kontrak nie
Beïnvloed deur Descartes, Stoïste, Maimonides, Abraham ibn Ezra, Avicenna, Averroes,Aristoteles, Democritus, Lucretius, Epikurus,Niccolò Machiavelli, Thomas Hobbes, Giordano Bruno, Franciscus van den Enden
Invloed op Hegel, Næss, Marx, G. Wagner, Davidson, Gilles Deleuze, Einstein, George Eliot, Johann Gottlieb Fichte, Novalis, Gottfried Wilhelm Leibniz, Goethe, Nietzsche, Wittgenstein, Sigmund Freud, Louis Althusser, Hardt, Antonio Negri, George Santayana, Coleridge, Leo Strauss, Georges Bataille
Handtekening

Baruch Spinoza (gebore Benedito de Espinosa, 24 November 1632 in Amsterdam21 Februarie 1677 in Den Haag, later bekend as Benedict de Spinoza) was ’n Nederlandse filosoof van Sefardies-Portugese afkoms. Die omvang en belangrikheid van Spinoza se werk is eers jare na sy dood besef.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne