Basil Schonland | |
Geboortenaam | Basil Ferdinand Jamieson Schönland |
---|---|
Gebore | 5 Februarie 1896 Grahamstad, Kaapkolonie |
Oorlede | 24 November 1972 (op 76) Londen, Engeland |
Burgerskap | Suid-Afrikaans |
Nasionaliteit | Suid-Afrikaans |
Vakgebied | Fisika |
Instelling(s) | • Universiteit van Kaapstad • Universiteit van die Witwatersrand • WNNR • Instelling vir Kernenergienavorsing |
Alma mater | Rhodes-universiteitskollege Caius College, Cambridge |
Doktorale promotor(s) | J.A. Crowther |
Sir Basil Schonland C.B.E., FRS (5 Februarie 1896, Grahamstad – 24 November 1972, Londen) was ’n Suid-Afrikaanse fisikus, eerste kanselier van die Universiteit van Fort Hare en die Rhodes-universiteit met die verheffing van die laasgenoemde universiteitskollege tot onafhanklike universiteit op 10 Maart 1951[1] en die eerste president van die Wetenskaplike en Nywerheidnavorsingsraad (WNNR).[2][3]