Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Basil Sydney | |
Geboorte | 23 April 1894 |
---|---|
Sterfte | 10 Januarie 1968 (op 73) |
Nasionaliteit | Engels |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Basil Sydney (23 April 1894 – 10 Januarie 1968) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Went the Day Well? (1942), Caesar and Cleopatra (1945), Salome (1953), en The 3 Worlds of Gulliver (1960).