Baxter-teatersentrum

Baxter-teatersentrum
Die ingang in Hoofweg, Rondebosch.
Die ingang in Hoofweg, Rondebosch.
Ander name Die Baxter
Stad of dorp Rondebosch, Kaapstad
Land Suid-Afrika
Sitplekke Altesaam 1 476
Geopen 1 Augustus 1977
Webtuiste Baxter-teater

Die Baxter-teatersentrum, algemeen bekend as die Baxter, is ’n kompleks vir uitvoerende kunste in Rondebosch, Kaapstad. Dit is deel van die Universiteit van Kaapstad en is naas die Kunstekaap die grootste sodanige kompleks in die stad.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne