Bayesiaanse statistiek

Bayesiaanse statistiek (vernoem na Thomas Bayes) is 'n onderversameling van statistiek waarin stellings oor die waarheid in terme van Bayesiaanse waarskynlikhede gemaak word.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne