Bea Arthur | |
![]() | |
Geboortenaam | Bernice Frankel |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1947–2008 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Bea Arthur (13 Mei 1922 – 25 April 2009) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Mame (1974) en in die televisiereekse Maude (1972) en The Golden Girls (1985).