Bea Benaderet

Bea Benaderet
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Beatrice Benaderet
Geboorte (1906-04-04)4 April 1906
Sterfte 13 Oktober 1968 (op 62)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2, insluitende Jack Bannon
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1926–1968
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Bea Benaderet (4 April 1906 – 13 Oktober 1968) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprent Tender Is the Night (1962) en in die televisiereekse The George Burns and Gracie Allen Show (1950), The Flintstones (1960), en Petticoat Junction (1963).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne