Bea Miller

Bea Miller
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Beatrice Annika Miller
Geboorte 7 Februarie 1999 (1999-02-07) (26 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 2008–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Bea Miller (gebore 7 Februarie 1999) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Tell Tale (2009), Confessions of a Shopaholic (2009), Toy Story 3 (2010), en Wonder (2017).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne