Beah Richards | |
Geboortenaam | Beulah Elizabeth Richardson |
---|---|
Geboorte | 12 Julie 1920 |
Sterfte | 14 September 2000 (op 80) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Beah Richards (12 Julie 1920 – 14 September 2000) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente In the Heat of the Night (1967), Guess Who's Coming to Dinner (1967), en Drugstore Cowboy (1989), en in die televisiereeks Sanford and Son (1972).