Beattie Edmondson

Beattie Edmondson
Geboortenaam Beatrice Louise Edmondson
Geboorte 19 Junie 1987 (1987-06-19) (37 jaar oud)
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Aktrise en skryfster
Aktiewe jare 2008–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Beattie Edmondson (gebore 19 Junie 1987) is 'n Engelse aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Bridget Jones's Baby (2016) en Absolutely Fabulous: The Movie (2016), en in die televisiereeks Little Crackers (2010).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne