Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Becky G | |
Geboortenaam | Rebbeca Marie Gomez |
---|---|
Geboorte | 2 Maart 1997 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 2008–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Becky G (gebore 2 Maart 1997) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Hotel Transylvania (2012), Neighbors 2: Sorority Rising (2016), Power Rangers (2017), en Gnome Alone (2017).