Bedfordview | |
---|---|
![]() Bedfordview soos vanaf die noordweste gesien | |
Koördinate: 26°10′46″S 28°08′10″O / 26.17944°S 28.13611°O | |
Land | ![]() |
Provinsie | Gauteng |
Munisipaliteit | Ekurhuleni |
Stigting | 1926 |
Oppervlak | |
• Totaal | 11,07 km2 (4,27 vk. myl) |
Hoogte | 1 639 m (5 377 ft) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 13 959 |
• Digtheid | 1 261/km2 (3 270/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 63.9% |
• Indiërs/Asiërs | 7.7% |
• Bruin mense | 1.7% |
• Swart mense | 23.2% |
• Ander | 3.3% |
Taal (2011) | |
• Engels | 69.6% |
• Afrikaans | 7.5% |
• Zoeloe | 4.0% |
• Noord-Sotho | 2.2% |
• Ander | 16.6% |
Bedfordview is 'n welvarende voorstad aan die Oos-Rand, provinsie Gauteng, Suid-Afrika met 'n merendeels Engelssprekende blanke bevolking. Dit maak sedert 2000 deel uit van die Ekurhuleni Metropolitaanse Munisipaliteit. Bedfordview is onder meer bekend vir die Eastgate-winkelsentrum, wat die grootste winkelsentrum in die Suidelike Halfrond was toe dit in 1979 geopen is.