Bedum Beem | |
---|---|
Dorp | |
Skewe toring Walfriduskerk | |
Ligging van Bedum in Groningen-provinsie | |
Koördinate: 53°17′N 6°35′O / 53.283°N 6.583°O | |
Land | Nederland |
Provinsie | Groningen |
Munisipaliteit | Het Hogeland |
Oppervlak | |
• Totaal | 44,96 km2 (17,36 vk. myl) |
• Land | 44,57 km2 (17,21 vk. myl) |
• Water | 0,39 km2 (0,15 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 10 475 |
• Digtheid | 507/km2 (1 310/vk. myl) |
Poskode | 9780-9789, 9959 |
Skakelkodes | 050 |
Bedum is 'n voormalige munisipaliteit en 'n dorp in die provinsie Groningen in die noordooste van Nederland.
Op 1 Januarie 2019 is Bedum opgegaan in die nuwe munisipaliteit Het Hogeland.