Beesvleis Wellington

Beesvleis Wellington

Beesvleis Wellington, in Afrikaans soms ook Bief Wellington genoem, is 'n vleisgereg wat in die oond gebak word. Dit is lank reeds een van die gunstelinggeregte in die internasionale kookkuns. 'n Verskeidenheid weergawes met alternatiewe bestanddele word in kookboeke gelys.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne