Behati Prinsloo (gebore 16 Mei 1989 in Grootfontein, Namibië) is 'n Namibiese foto- en loopplankmodel. Sy is veral bekend vir haar werk as model vir Victoria's Secret se subhandelsmerk Pink. Sy is getroud met die Amerikaanse musikant en akteur Adam Levine.