Beker (sterrebeeld)

Beker
Latynse naam Crater
Genitief Crateris
Afkorting Crt
Waarnemingsdata (Epog J2000)
Regte klimming 11h
Deklinasie -16º
Grootte 282 vk. grade (53ste)
Kwadrant SQ2
Besonderhede
Hoofsterre 4
Helderste ster Delta Crateris (Labrum)
Naaste ster LHS 2358
Sterre helderder as 3 m 0
Sterre met planete 5
Messier-voorwerpe 0
Bayer-/Flamsteed-sterre 12
Meteoorreëns Eta Craterids
Aangrensende sterrebeelde
Leeu, Sekstant, Noordelike Waterslang, Kraai, Maagd
Portaal  Portaalicoon   Sterrekunde

Die Beker (Latyn: Crater) is ’n dowwe sterrebeeld in die suidelike hemelruim. In die Griekse mitologie word dit verbind met die beker van die god Apollo. Dit is een van die 48 konstellasies wat deur die 2de-eeuse sterrekundige Ptolemeus beskryf is en is steeds een van die 88 moderne sterrebeelde. Dit het gee sterre helderder as 3 mag nie.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne