Bela-Bela Warmbad / Warmbaths | |
---|---|
Koördinate: 24°53′6″S 28°17′39″O / 24.88500°S 28.29417°O | |
Land | ![]() |
Provinsie | Limpopo |
Distrik | Waterberg |
Munisipaliteit | Bela-Bela |
Stigting | 1873 |
Regering | |
• Tipe | Plaaslike Munisipaliteit |
• Burgemeester | H. M. Ledwaba (ANC) |
Oppervlak | |
• Totaal | 23,29 km2 (8,99 vk. myl) |
Hoogte | 1 130 m (3 710 ft) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 45 001 |
• Digtheid | 1 932/km2 (5 000/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 8.2% |
• Indiërs/Asiërs | 0.7% |
• Bruin mense | 1.7% |
• Swart mense | 89.1% |
• Ander | 0.3% |
Taal (2011) | |
• Noord-Sotho | 43.0% |
• Tswana | 18.1% |
• Tsonga | 12.4% |
• Afrikaans | 9.4% |
• Ander | 17.1% |
Poskode (strate) | 0480 |
Poskode (posbusse) | 0480 |
Skakelkode | 014 |
Webwerf | http://www.belabela.gov.za/ |
Bela-Bela (voormalig Warmbad, Engels: Warmbaths) is 'n dorp wat in die geotermiese warmwaterbronne van die Limpopoprovinsie van Suid-Afrika geleë is. Bela-Bela beteken in Tshwana die pot wat kook.[2] Dit produseer 22 000 liter water per uur teen 50 °C. Dit is deur Tswanastamme ontdek wat in die vroeë 1800's in die gebied inbeweeg het. In 1873 het die Transvaalse regering die grond gekoop om 'n vakansieoord by die fonteine te bou en dit Warmbad genoem.
Daar woon ongeveer 45 000 mense. Die N1 nasionale pad gaan oos van Bela-Bela verby. Die naam van die dorp is in 2002 amptelik gewysig na Bela-Bela.