Belgrado

Belgrado
Beograd / Београд

Kaart Wapen
Vlag
 Land Vlag van Serwië Serwië
 Koördinate 44°49′N 20°28′O / 44.817°N 20.467°O / 44.817; 20.467
 Stigting 279 v.C. (Singidunum)
 Stadstatus 2de eeu n.C.
 Oppervlakte:  
 - Totaal 359,96 vk km
 Hoogte bo seevlak 117 m
 Bevolking:  
 - Totaal (31 Desember 2015) 1 166 763
 - Bevolkingsdigtheid 3 241/vk km
 Tydsone UTC +1 (MET)
 - Somertyd UTC +2 (MEST)
 Burgemeester Zoran Radojičić
 Amptelike Webwerf beograd.rs

Belgrado (Serwies: Beograd / Београд, [beǒɡrad], , letterlik: "wit vesting") is die hoofstad en grootste stad van Serwië. Die stad het 'n bevolking van 1 166 763 in 2015 gehad en beslaan 'n oppervlakte van 359,96 km². Belgrado is in 279 v.C. deur die Romeine as Singidunum gestig en is aan die monding van die Savarivier in die Donau geleë.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne