Bell-bottoms

'n Klokbroek in die 1970's
Illustrasie van matrose in uniform, 1854

Klokbroeke (algemeen bell-bottoms in die volksmond genoem) is 'n broekstyl wat geleidelik wyer uit die knieë ondertoe loop, met die vorming van 'n klokagtige vorm aan die onderbeen.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne