Ben Batt

Ben Batt
Geboorte 28 November 1986 (1986-11-28) (38 jaar oud)
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Ben Batt (gebore 28 November 1986) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Weekender (2011) en Captain America: The First Avenger (2011), en in die televisiereekse Scott & Bailey (2011) en The Village (2013).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne