Ben Gazzara | |
Geboorte | 28 Augustus 1930 |
---|---|
Sterfte | 3 Februarie 2012 (op 81) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Akteur en regisseur |
Aktiewe jare | 1953–2012 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Ben Gazzara (28 Augustus 1930 – 3 Februarie 2012) was 'n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Anatomy of a Murder (1959), The Killing of a Chinese Bookie (1976), Road House (1989), en The Big Lebowski (1998).