Ben Lyon

Ben Lyon
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte (1901-02-06)6 Februarie 1901
Sterfte 22 Maart 1979 (op 78)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur en skrywer
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Ben Lyon (6 Februarie 1901 – 22 Maart 1979) was 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Flying Marine (1929), Hell's Angels (1930), The Hot Heiress (1931), en Stardust (1938).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne