Ben Miles | |
Geboortenaam | Benjamin Charles Miles |
---|---|
Geboorte | 29 September 1966 |
Nasionaliteit | Engels |
Kinders | 3 |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 1989–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Ben Miles (gebore 29 September 1966) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente V for Vendetta (2005), Speed Racer (2008), en Ninja Assassin (2009), en in die televisiereeks Coupling (2000).