Ben Onwukwe

Ben Onwukwe
Geboortenaam Benjamin Neil Paddock Onwukwe
Geboorte 21 Augustus 1957 (1957-08-21) (67 jaar oud)
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1978–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Ben Onwukwe (gebore 21 Augustus 1957) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Chain (1984) en American Roulette (1988), en in die televisiereekse London's Burning (1988) en After You've Gone (2007).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne