Ben Stokes

Ben Stokes
Ben Stokes in 2014
Volle naam Benjamin Andrew Stokes
Gebore 4 Junie 1991 (1991-06-04) (33 jaar oud)
Christchurch, Nieu-Seeland
Bynaam(e) Stokesy
Lengte 1,83 m
Kolfstyl Linkshandig
Boulstyl Regterarm snelbouler
Rol Veelsydig
Internasionale geskiedenis
Nasionale span Engeland
Toetsdebuut 5 Desember 2013 v Australië
Laaste Toets 21 November 2019 v Nieu-Seeland
Enigste ODI 25 Augustus 2011 v Ierland
EDI hempno. 55
T20I debuut (no 58) 23 September 2011 v Wes-Indië
Laaste T20I 27 Oktober 2018 v Sri Lanka
T20I hempno. 55 (was 59)
Eersterangse spaninligting
Jaar(e) Span
2009–hede Durham (spanno. 38)
2014/15 Melbourne Renegades (spanno. 38)
2017 Rising Pune Supergiant (spanno. 55)
2017/18 Canterbury
2018–hede Rajasthan Royals (spanno. 55)
Loopbaanstatistiek
Kompetisie Toets EDI 1ste rang A-lys
Wedstryde 57 95 132 166
Lopies aangeteken 3 593 2 682 7 383 4 583
Kolfgemiddeld 35,57 40,63 34,66 37,87
100s/50s 8/19 3/20 16/38 7/27
Hoogste telling 258 102* 258 164
Aflewerings geboul 7 899 2 912 15 672 4 587
Paaltjies 135 70 304 134
Boulgemiddeld 32,71 41,71 29,87 32,88
5 paaltjies in 'n kolfbeurt 4 1 7 1
10 paaltjies in 'n wedstryd 0 0 1 0
Beste boulontleding 6/22 5/61 7/67 5&61
Vangskote/Stonkings 59/– 45/– 100/– 76/0
Bron: ESPNcricinfo, 21 November 2019

Ben Stokes (gebore op 4 Junie 1991 in Christchurch, Nieu-Seeland) is 'n Engelse krieketspeler wat vir die nasionale span speel. Hy het in 2013 sy debuut gemaak en was deel van die span wat die Krieketwêreldbeker 2019 en die T20I-wêreldbeker 2022 gewen het. Daarbenewens het hy tydens die T20I-wêreldbeker 2016, die Kampioenetrofee 2017 en die Krieketwêreldbeker 2023 verskyn. Hy is 'n linkshandige kolwer en snelbouler.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne