Ben Schoeman

Ben Schoeman
Ben Schoeman
Ben Schoeman het die kiesafdeling Fordsburg in 1938 gewen, maar verloor in 1943 nadat hy uit die Verenigde Party bedank en by die Nasionale Party aangesluit het.

Minister van Vervoer
Ampstermyn
30 November 1954 – 1974
Voorafgegaan deur Paul Sauer
Opgevolg deur Lourens Muller

5de Leier van die Volksraad
Ampstermyn
1965 – 1974
Voorafgegaan deur Paul Sauer
Opgevolg deur Nic Diederichs

Minister van Arbeid
Ampstermyn
4 Junie 1948 – 30 November 1954
Voorafgegaan deur Colin Steyn
Opgevolg deur Jan de Klerk

Lid van die Parlement
Ampstermyn
1938 – 1943

Persoonlike besonderhede
Gebore 19 Januarie 1905
Johannesburg, Transvaalkolonie
Sterf 2 April 1986
Suid-Afrika
Politieke party Nasionale Party (1948–1974)
Verenigde Party (1938–1943)

Barend Johannes "Ben" Schoeman[1] (19 Januarie 1905 – 2 April 1986) was 'n Suid-Afrikaanse politikus, 'n lid van die parlement (LP) vir die Verenigde Party en later ook die Nasionale Party. Hy het van 1948 tot 1954 as die minister van arbeid en van 1954 tot 1974 as die minister van vervoer gedien.

  1. "Records of the Garment Workers Union" (in Engels). Johannesburg, Suid-Afrika: Die Biblioteek, Universiteit van die Witwatersrand. 2007. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 19 September 2019. Besoek op 20 November 2011.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne