Benito Martinez (akteur)

Benito Martinez
Geboortenaam Benito James Martinez
Geboorte 28 Junie 1971 (1971-06-28) (53 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1988–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Benito Martinez (gebore 28 Junie 1971) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Saw (2004), Million Dollar Baby (2004), en American Made (2017), en in die televisiereeks The Shield (2002).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne