Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Benjamin Bratt | |
![]() | |
Geboorte | 16 Desember 1963 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Akteur en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1987–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Benjamin Bratt (gebore 16 Desember 1963) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Traffic (2000), Miss Congeniality (2000), en Coco (2017), en in die televisiereeks Law & Order (1990).