Benjamin Walker (akteur)

Benjamin Walker
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Benjamin Walker Davis
Geboorte 21 Junie 1982 (1982-06-21) (42 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 2004–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Benjamin Walker (gebore 21 Junie 1982) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Flags of our Fathers (2006), Abraham Lincoln: Vampire Hunter (2012), In the Heart of the Sea (2015), en The Choice (2016).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne