Bentoniet

Bentoniet (witte lae)

Bentoniet is 'n soort klei met die besondere eienskap dat dit verskeie male sy eie oorspronklike volume kan opswel as dit nat word. Dit is nie-metaalhoudend en kom wydverspreid oor die wêreld voor. Bentoniet word op 'n besonder wye terrein aangewend.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne