Berghardepeer | |
---|---|
![]() | |
Wetenskaplike klassifikasie ![]() | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Rosids |
Orde: | Myrtales |
Familie: | Penaeaceae |
Genus: | Olinia |
Spesie: | O. emarginata
|
Binomiale naam | |
Olinia emarginata Burtt Davy, (1926)
|
Die Berghardepeer (Olinia emarginata) is 'n boom wat hoofsaaklik voorkom in die binneland in hoogliggende woude en op bergkranse noord vanaf Port Elizabeth tot in KwaZulu-Natal en Gauteng. Dit kom ook in Lesotho voor. Die FSA-nommer is 514.[1]