Beringen Berringe | |
---|---|
Munisipaliteit | |
![]() Sint-Pietersbandenkerk | |
![]() Ligging van Beringen in die provinsie Limburg | |
Koördinate: 51°03′00″N 5°13′00″O / 51.05000°N 5.21667°O | |
Land | ![]() |
Gewes (deelstaat) | ![]() |
Provinsie | ![]() |
Regering | |
• Burgemeester | Marcel Mondelaers (CD&V) |
Oppervlak | |
• Totaal | 78,30 km2 (30,23 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 43 203 |
• Digtheid | 552/km2 (1 430/vk. myl) |
Poskode | 3580-3583 |
Skakelkodes | 011 |
Webwerf | www.beringen.be |
Beringen (Limburgs: Berringe) is 'n Belgiese stad en munisipaliteit in die weste van die Vlaamse provinsie Limburg, aan die grens met die provinsie Vlaams-Brabant. Die munisipale gebied het sowat 43 000 inwoners (2011) en 'n oppervlakte van 78 km².
Die Vlaamse Mynmuseum is in Beringen gevestig.