Bernard Miles

Bernard Miles
Geboorte (1907-09-27)27 September 1907
Sterfte 14 Junie 1991 (op 83)
Nasionaliteit Engels
Kinders Sally Miles (1933–1986), Bridget Miles, John Miles (racing driver)
Beroep(e) Akteur, skrywer, en regisseur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Bernard Miles (27 September 1907 – 14 Junie 1991) was 'n Engelse akteur, skrywer, en regisseur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente In Which We Serve (1942), Tawny Pipit (1944), Great Expectations (1946), en The Man Who Knew Too Much (1956).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne