Bernie Kopell

Bernie Kopell
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Bernard Morton Kopell
Geboorte 21 Junie 1933 (1933-06-21) (91 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Akteur en skrywer
Aktiewe jare 1963–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Bernie Kopell (gebore 21 Junie 1933) is 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Cutter (2005) en Get Smart (2008), en in die televisiereekse Get Smart (1965) en The Love Boat (1977).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne