Bertrams

Bertrams
Bertrams is in Gauteng
Bertrams
Bertrams
 Bertrams se ligging in Gauteng
Koördinate: 26°11′34″S 28°3′58″O / 26.19278°S 28.06611°O / -26.19278; 28.06611
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieGauteng
MunisipaliteitStad Johannesburg
Oppervlak
 • Totaal0,39 km2 (0,15 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[1]
 • Totaal3 906
 • Digtheid10 015/km2 (25 940/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense10.7%
 • Indiërs/Asiërs3.4%
 • Bruin mense7.6%
 • Swart mense77.1%
 • Ander1.3%
Taal (2011)
 • Zoeloe 21.3%
 • Engels 16.9%
 • Afrikaans 11.4%
 • Suid-Ndebele 7.5%
 • Ander 42.9%
Poskode (strate)
2094
Poskode (posbusse)
2000
Skakelkode011
'n Uitsig op Bertrams in die vroeë 1900's.
'n Straatkaart van Bertrams en Lorentzville van 1896.

Bertrams is 'n voorstad van Johannesburg in Suid-Afrika. Dit is 'n klein woongebied wat aan die oostekant van Johannesburg se middestad geleë is, tussen Doornfontein en Lorentzville, met Troyeville in die suide.

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 "Subplek Bertrams". Sensus 2011.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne