Berzelia | |
---|---|
![]() | |
Berzelia lanuginosa | |
Wetenskaplike klassifikasie ![]() | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Asterids |
Orde: | Bruniales |
Familie: | Bruniaceae |
Genus: | Berzelia Brongn. |
Spesies | |
Berzelia (kolkol) is 'n genus met sestien spesies[1] van struike in die familie Bruniaceae. Al die spesies is deel van die fynbos.[2]