Bess Armstrong

Bess Armstrong
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 11 Desember 1953 (1953-12-11) (71 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Bess Armstrong (gebore 11 Desember 1953) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente High Road to China (1983), Jaws 3-D (1983), en Nothing in Common (1986), en in die televisiereeks My So-Called Life (1994).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne