Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Bess Meredyth | |
![]() | |
Geboortenaam | Helen Elizabeth MacGlashen |
---|---|
Geboorte | 12 Februarie 1890 |
Sterfte | 13 Julie 1969 (op 79) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | John Meredyth Lucas |
Beroep(e) | Skryfster, aktrise, en regisseuse |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Bess Meredyth (12 Februarie 1890 – 13 Julie 1969) was 'n Amerikaanse skryfster, aktrise, en regisseuse. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Ben-Hur: A Tale of the Christ (1925), A Woman of Affairs (1928), Wonder of Women (1929), en Metropolitan (1935).