Beta Hydri

Beta Hydri
Die ligging van Beta Hydri (in die rooi sirkel).
Die ligging van Beta Hydri (in die rooi sirkel).
Sterrebeeld Suidelike Waterslang
Spektraaltipe G2 IV[1]
Soort Subreus
Waarnemingsdata (Epog J2000)
Regte klimming 00h 25m 45.07036s[2]
Deklinasie -77° 15′ 15.2860″[2]
Skynmagnitude (m) 2,8[3]
Absolute magnitude (M) 3,45 ± 0,01[4]
B-V-kleurindeks  +0,62[3]
U-B-kleurindeks  +0,11[3]
Besonderhede
Massa (M) 1,08 ± 0,03[1]
Radius (R) 1,809 ± 0,015[1]
Ligsterkte (L) 3,494 ± 0,087[1]
Ouderdom (jaar) 6,40 ± 0,56 miljard[1]
Temperatuur (K) 5 872 ± 44[1]
Rotasiespoed (km/s) 6[5]
Metaalinhoud [Fe/H] -0,10 ± 0,07[1]
Ander name
CD−77° 15, Gl 19, HD 2151, HIP 2021, HR 98, LHS 6, LTT 226, GCTP 69, SAO 255670, CPD–77° 16, FK5 11, LPM 22, LFT 43.
Portaal  Portaalicoon   Sterrekunde

Beta Hydri (afgekort as β Hyi) is ’n ster in die sterrebeeld Suidelike Waterslang (Hydrus). Met ’n skynbare magnitude van 2,8[3] is dit die helderste ster in die sterrebeeld. Dit is sowat 24,33 ligjare van die Son af.[2]

Die ster se massa is sowat 104% van dié van die Son en sy radius 181% van die Son s'n, maar sy ligsterkte is drie keer dié van die Son.[1] Sy sterreklassifikasie is G2 IV, met die ligsterkteklas IV wat aandui dit is ’n subreus. Dit is dus ’n bietjie verder geëvolueer as die Son en die waterstof in sy kern begin opraak. Dit is een van die oudste sterre in ons nabyheid. Die ster toon ooreenkomste met hoe die Son in die verre toekoms kan lyk en dit maak dit ’n voorwerp van belangstelling onder sterrekundiges.[1]

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 1,4 1,5 1,6 1,7 1,8 Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named aaa527_A37
  2. 2,0 2,1 2,2 Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named aaa474_2_653
  3. 3,0 3,1 3,2 3,3 Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named clpl4_99
  4. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named aaa458_2_609
  5. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named aaa361_614

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne