Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Betty Blythe | |
![]() | |
Geboortenaam | Elizabeth Blythe Slaughter |
---|---|
Geboorte | 1 September 1893 |
Sterfte | 7 April 1972 (op 78) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Betty Blythe (1 September 1893 – 7 April 1972) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Queen of Sheba (1921), Chu-Chin-Chow (1923), She (1925), en A Daughter of Israel (1925).