Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Betty Garrett | |
Nasionaliteit | Amerikaans |
---|---|
Kinders | 2, insluitende Andrew Parks |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1938–2011 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Betty Garrett (23 Mei 1919 – 12 Februarie 2011) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente On the Town (1949), Take Me Out to the Ball Game (1949), en My Sister Eileen (1955), en in die televisiereeks All in the Family (1971).