Betty Gilpin | |
Geboorte | 21 Julie 1986 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Betty Gilpin (gebore 21 Julie 1986) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Ghost Town (2008) en True Story (2015), en in die televisiereekse Fringe (2008) en GLOW (2017).