Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Betty Lou Gerson | |
![]() | |
Geboorte | 20 April 1914 |
---|---|
Sterfte | 12 Januarie 1999 (op 84) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 3 stiefkinders |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1935–1966; 1997 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Betty Lou Gerson (20 April 1914 – 12 Januarie 1999) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Cinderella (1950), 101 Dalmatians (1961), en Cats Don't Dance (1997), en in die televisiereeks Checkmate (1960).