Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Betty Lynn | |
![]() | |
Geboorte | 29 Augustus 1926 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1948–2006 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Betty Lynn (gebore 29 Augustus 1926-2021) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Mother Is a Freshman (1949), Cheaper by the Dozen (1950), en Payment on Demand (1951), en in die televisiereeks The Andy Griffith Show (1960).