Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Betty Marsden | |
Geboortenaam | Betty Marsden |
---|---|
Geboorte | 24 Februarie 1919 |
Sterfte | 18 Julie 1998 (op 79) |
Nasionaliteit | Engels |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Betty Marsden (24 Februarie 1919 – 18 Julie 1998) was 'n Engelse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Carry on Regardless (1961) en Carry on Camping (1969), en in die televisiereekse BBC Sunday-Night Theatre (1950) en The Pickwick Papers (1952).