Betty Grable | |
![]() | |
Geboortenaam | Elizabeth Ruth Grable |
---|---|
Geboorte | 18 Desember 1916 |
Sterfte | 2 Julie 1973 (op 56) |
Nasionaliteit | Amerikaner |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1929–1973 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Betty Grable (18 Desember 1916 – 2 Julie 1973) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Down Argentine Way (1940), I Wake Up Screaming (1941), The Dolly Sisters (1945), en How to Marry a Millionaire (1953).